Video Tussen Die Liefde En Die Leegte de Amanda Strijdom 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Amanda Strijdom y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Tussen Die Liefde En Die Leegte » Amanda Strijdom Letra

INICIOAmanda StrijdomTussen Die Liefde En Die Leegte

Amanda Strijdom - Tussen Die Liefde En Die Leegte Lyrics


Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die we van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Dis nie n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is n passievolle drang
Ek wil alleen wees en ook bij jou wees
Maar ek vind nooit die balans

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Tussen Die Liefde En Die Leegte » Amanda Strijdom Letras !!!
ANUNCIOS PUBLICITARIOS
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.