Video Sewe Oseane Akoestiese Weergawe de Andriette 2024 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Andriette y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2024 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Sewe Oseane Akoestiese Weergawe » Andriette Letra

INICIOAndrietteSewe Oseane Akoestiese Weergawe

Andriette - Sewe Oseane Akoestiese Weergawe Lyrics


Die rivier in jou oë
Is blouer as blou
En ek glo
Dat ek deel van my lewe in jou
In jou toe gevou
Waar net
ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy lanks my staan
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Getrou in my siel
Waterval op n wiel draai en draai
In die heel diepste diep van my hart
Net jy ken die pad wat onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek water by jou leen
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Sewe Oseane Akoestiese Weergawe » Andriette Letras !!!
ANUNCIOS PUBLICITARIOS
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2024 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2024 Escuchar Música Online, Música en Línea 2024, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2024, Escuchar Música

Música 2024, Música 2024 Online, Escuchar Música Gratis 2024, Músicas 2024 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.