Video Die Laaste Dans de Ashton Nyte 2024 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Ashton Nyte y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2024 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Die Laaste Dans » Ashton Nyte Letra

INICIOAshton NyteDie Laaste Dans

Ashton Nyte - Die Laaste Dans Lyrics


Op 'n woensdag sonder reën
Met 'n glimlag en 'n wed
Dat ek jou nie sou herken nie
As ek jou weer sou sien

Ek onthou ek het gewag
Vir 'n week of vir 'n jaar
Ek onthou dat dit gereen het
Op daai donderdag
En ek het jou belowe

As ek jou verloor
Sit die ligte af
Daar is niks meer om te sien nie
Onder hierdie las
As ek jou verloor
'N liedjie sonder klank
Jou hand hier op my skouer
Vir die laaste dans

Op 'n woensdag sonder reën
Met 'n glimlag en 'n wed
Het die wêreld so verander
Sonder 'n gebed

En jy hou my asem vas
So veilig in jou bors
En ek hoor jou in my drome
As my hart het dors
En ek het jou belowe

As ek jou verloor

Die verlede vervaag
'N skakering van grys
Ek voel jou hand in myne

As ek jou verloor

Die Laaste Dans » Ashton Nyte Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2024 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2024 Escuchar Música Online, Música en Línea 2024, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2024, Escuchar Música

Música 2024, Música 2024 Online, Escuchar Música Gratis 2024, Músicas 2024 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.