Video Kopskud Revolusie Ft Spoegwolf de Droomsindroom 2025 Country Lyrics

Escucha la música Country más popular de Droomsindroom y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Kopskud Revolusie Ft Spoegwolf » Droomsindroom Letra

INICIODroomsindroomKopskud Revolusie Ft Spoegwolf

Droomsindroom - Kopskud Revolusie Ft Spoegwolf Lyrics


1 Kopskud Revolusie LyricsEk kou my naels te veel gaan slaap te laat word aanbeveel
Om kop af deur my lewe te gaan
Soms wil ek hardop sing hoor mense praat ek is min gespin
Gee my net 'n kans om op te staan

As ek my drome brand eet uit jou hand, sal dit daai frons van jou bedaar
Dalk my hare sny en woorde vlei, sal jy dan ophou staar

Vat maar jou false illusie van menslike perfeksie
En dwing dit op jou eie hartklop af
Jy lewe in ‘n fantasie bel elke aand die polisie
Ek weet dit maak jou suur maar die kopskud revolusie is hier

Ek dink ek dink te veel, ek dryf te lank is aanbeveel
Om stiller deur die lewe te gaan
Hier by die vensterbank word stof soos goud in stroke lig
Jy’t as ‘n jong mens gegaan

Maar ons is ingetrek deur die wilde stroom het jy daai plek van rus gekry
Moes jy jou hare sny en die woorde soek om deel van dit als te bly

Vat maar jou false illusie van menslike perfeksie
En dwing dit op jou eie hartklop af
Jy lewe in ‘n fantasie bel elke aand die polisie
Ek weet dit maak jou suur maar die kopskud revolusie is hierYou might also like

Kopskud Revolusie Ft Spoegwolf » Droomsindroom Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.