Video Te Jonk de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Te Jonk » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyTe Jonk

Aidam John Y Lil Willy - Te Jonk Lyrics


(Intro: Aidam-John)
Stay Viral Vir Jou !
Stay Viral Vir Jou !
Jou jou jou jou

(Vers 1: Aidam-John)
Ekke was te jonk
Om te praat soos ek praat
Om te maak dat ek weet van liefde
Ekke was te jonk
Om te doen wat ek doen
Om myself te leer hoe ek vir jou moes lieef het

(Voor Koor: Aidam-John)
Sê my hoe kyk ek in jou oë met die woorde in my hart
Sê my hoe vertel ek dit nou sodat jy my verstaan (sodat jy verstaan)

(Koor: Aidam-John)
Ekke was te jonk (ek was)
Om jou liefde te bewaar het (nou te jonk)
Ek breek my beloftеs (om dit te doen)
Wat ek aan jou gеmaak het (aan jou my lief)
Ek moet nou aanvaar (uhr)
As jy nou moet aan moet gaan (moet doen wat jy moet doen)
As moet aanbeweeg (doen wat jy moet doen)
Na dinge wat kan goed wees vir jou
(Vers 2: Lil' Willy)
Jy wil liefde sien (mmm)
Ek wil liefde voel (mmm)
Jy wil liefde maak
Sodat ek kan liefde voel
Die vraag "is ek gereed ?" (ay)
Die antwoord bly net "nee"
En ek wil graag hê ons moet vergeet van die idee
Want ek is net 'n baba (mmm)
By my mamma
Op die punt kant kan ek net vir jou dala (uh)
Ek weet ek moet my sokkies optrek
Maar ek het secret sokkies aan
Gaan ma my neus op trek

(Voor Koor: Aidam-John)
Sê my hoe kyk ek in jou oë met die woorde in my hart
Sê my hoe vertel ek dit nou sodat jy my verstaan (sodat jy verstaan)

(Koor: Aidam-John)
Ekke was te jonk (ek was)
Om jou liefde te bewaar het (nou te jonk)
Ek breek my beloftes (om dit te doen)
Wat ek aan jou gemaak het (aan jou my lief)
Ek moet nou aanvaar (uhr)
As jy nou moet aan moet gaan (moet doen wat jy moet doen)
As moet aanbeweeg (doen wat jy moet doen)
Na dinge wat kan goed wees vir jou
(Vers 3: Lil' Willy)
Hoe de hel kan jy my sê jy't 'n nuwe man ? (heey)
Hoe kan jy wil aangaan, asof ek nie bestaan ?(heey)
Hoe kon ek wil miskyk ?
Is ek annou nou skeel ?
'n Diamant, Godwerd jy was 'n juweel (jy was)
Hoe jy saam my praat het my hart gesteel (joh)
Ek kon nie trug praat nie
Knop in my keel ! (joh)
Ma die trane wat ek wegsteek raak teveel
Ja dit raak teveel (joh)
Ek was dom want

(Koor: Aidam-John)
Ekke was te jonk (ek was)
Om jou liefde te bewaar het (nou te jonk)
Ek breek my beloftes (om dit te doen)
Wat ek aan jou gemaak het (aan jou my lief)
Ek moet nou aanvaar (uhr)
As jy nou moet aan moet gaan (moet doen wat jy moet doen)
As moet aanbeweeg (doen wat jy moet doen)
Na dinge wat kan goed wees vir jou

(Outro: Lil' Willy)
Stay Viral Vir Jou!

Te Jonk » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.