Video Nogaltyd Genoeg de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Nogaltyd Genoeg » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyNogaltyd Genoeg

Aidam John Y Lil Willy - Nogaltyd Genoeg Lyrics


Soveel dinge op ons pad
Soveel woorde reeds gepraat
Al ons aksies volg agterna
Dit praat , dit spreek
Van ware liefde
Ons oorwin die moeilike dae
Die Here het ons mooi gedra
En nogsteeds bly ons twee saam
Dit praat , dit spreek
Van ware liefde

Al kry ons hoeveel donker paaie
10 000 struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my

Moet jouself nooit twyfel nie
Jy is meer as genoeg
Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
Elke soentjie , elke drukkie
Elke oomblik saam jou
Besef ek hoekom ek jou wil hou
Ek onthou hoe ek jou boul
En nou praat ons van saam huis bou
Ja jy bring vrede na my lewe
Wat gewoond aan chaos is
Ek maak seker jys gelukkig
Want ek dit is my plig
Solank ons liefde op 'n duisend is
Oorwin ek en jy duisternis
Ons laat moeilike tye maklik lyk
Want ons is lief vir mekaar en...
Al kry ons hoeveel donker paaie (stap ons saam)
10 000 struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my

Nogaltyd Genoeg » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.