Video Hoef Nie Meer Te Huil Nie de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Hoef Nie Meer Te Huil Nie » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyHoef Nie Meer Te Huil Nie

Aidam John Y Lil Willy - Hoef Nie Meer Te Huil Nie Lyrics


Maar ek weet
Dis moeilik om te glo
Jou hart vir my te gee
Want jyt so baie seer gekry
En ek weet
Jy Kan jou tydjie vat
Om vir my in te laat
Want dit wat ek sien wat ons kan wees
Ek glo in jou
Glo in ons
Glo in wat ek sien en dit is
Ek glo in jou
Glo in ons
Glo in wat ek sien en dit is
Dat jy !
Jy hoef nie meer te huil nie
Hoef nie meer te huil nie
Want jy is die een wat ek wil hê
Ek glo in jou
Jy hoef nie meer te huil nie
Jy hoef nie meer te huil nie
Want jy is die een wat ek wil hê
(Jou, ons) na naaa
Oh naaa
Jy is die een wat ek wil hê
Ek glo in jou
Jy hoef nie meer te huil niе (Jy hoef nie)
Hoef niе meer te huil nie (Na ooh ah)
Want jy is die een wat ek wil hê
Daar is mense in my lewe
Ek gaan jou heelbo sit
Ek en jy saam mekaar
Gaan veg teen die bose
Ja ek weet jy het 'n huis
Maar my hart is jou woning
Kom 'n bietjie nader laat ek jou noodle besoedel
Jy hoefie meer te huil nie
Kom ons lag 'n bietjie saam
Ekke brag alweer met jou
Mense sê ek is verwaand
Jou geluk en jou skoonheid
Maak nogsteeds vir hulle naar
Hulle haat, ma jy bly 'n baas
Want ek sê dat jy...
Jy hoef nie meer te huil nie (Jy hoef nie meer te huil nie)
Hoef nie meer te huil nie
Want jy is die een wat ek wil hê
Ek glo in jou (In jou)
Jy hoef nie meer te huil nie (Jy hoef nie)
Jy hoef nie meer te huil nie (Jy hoef nie)
Want jy is die een wat ek wil hê
(jou, ons) oh na
Oh naaa
Want Jy is die een wat ek wil hê
StayViral vir jou !

Hoef Nie Meer Te Huil Nie » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.