Video Niemand Anders de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Niemand Anders » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyNiemand Anders

Aidam John Y Lil Willy - Niemand Anders Lyrics


Niemand Anders sal so mooi kan pas hier langsaan my
Niemand Anders sal die mooie hartjie van my kry
Maar ek weet dat , is nogsteeds jy (jy)
Is nogsteeds jy (jy)
Dis nogsteeds jy hier aan my sy
Ek hou van haar maar dit is te min
Geld in haar sak
Ek sê sy moet dit bind
Want ek betaal vir alles
Ek betaal vir alles
Jyt my uitgebowl soos Jacques Kallis
Hulle wil jou afbreuk ma ek het jou bou
My arms om jou en my hart klou aan jou
Tot vandag toe bly jy my beste keuse
Skoenlappers in my mag, jys die rede
Beter
Glo my daar is niemand anders beter
Sewе biljoen mense еn jy is eerste in my lewe
Ja jy is altyd daar
Jys my A B C jy maak my D mekaar
Niemand Anders
Sal so mooi kan pas hier langsaan my
Niemand Anders (Oooh)
Sal die mooie hartjie van my kry
Maar ek weet dat ' is nogsteeds jy (Nogsteeds jy)
Is nogsteeds jy (Nogsteeds jy)
Dis nogsteeds jy hier aan my sy
Dis jy nogsteeds jy jy
Ooh na
Is jy (Dit bly nogsteeds jy)
Nogsteeds jy
Nogtans, wil jy by my bly (Ay)
Nogtans, is jy hier by my
Nogtans, is jy aan my sy (Aan my sy)
My ma en pa praat al van trou
Hulle ek weet ek behoort by jou
Dag en Nag is ek getrou aan jou
Ek voel al soos die hemel soos ek al die kinnes bloulig
Dit maak nie saak wat hulle van my dink nie
Ek voel veilig om jou pinkie
En my hartjie is joune
Niemand anders behalwe joune (Ja)
Niemand anders kan my laat voel (Ja)
Netsoos jy vir my laat voel
Alles wat jy aan my doen
Wil gedoen wees (Wil gedoen wees)
Niemand Anders
Sal so mooi kan pas hier langsaan my
Niemand Anders (Oooh)
Sal die mooie hartjie van my kry
Maar ek weet dat ' is nogsteeds jy (Is nogsteeds jy)
Is nogsteeds jy (Is nogsteeds jy)
Dis nogsteeds jy hier aan my sy
Jaa hier aan my sy
Dis nogsteeds jy hier aan my sy
Nogtans, wil jy by my bly
Nogtans, is jy hier by my
Nogtans, is jy aan my sy

Niemand Anders » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.