Video Nooit Verdien Nie de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Nooit Verdien Nie » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyNooit Verdien Nie

Aidam John Y Lil Willy - Nooit Verdien Nie Lyrics


(Intro Lil' Willy)
Stay Viral Vir Jou !

(Vers 1 Aidam-John)
Jy sê een iets en dan doen jy die teenoorgestelde
Jy praat van liefde bewaar beskerm, maar jy maak my die seerste

(Pre-Chorus Aidam-John)
Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen
Ek het die wereld se vrae, heelse vrae
Maar ek weet ek is moeg van nou so voel

(Chorus Aidam-John)
Ek is moeg van al die pyn (pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (nie)
So ek het my keuse gemaak (nchoo)
En ek raak ontslae van dit

(Verse 2 Lil' Willy)
Jy is my lewe
Ma jys , skuldig !
Want jy hanteer my sleg jinne (oooh)
Die pyn binne (oooh)
Ek haat jou en jou vrinne uh
Ek kon net nie verstaan nie (verstaan nie)
Hoekom sy en sy vir jou kom haal nie (haal nie)
En mag ek nie aan jou raak nie ?
Ek het 'n klomp vrae binne in my kop (woah)
Nommer 1 ! Moet jy altyd jok ? (moet jy ? )
Ek gaan dit doen Ek gaan dit doen
Ek gaan jou los (yeah)
En as daar ooit 'n kans gewees het vir ons
Isit op gemors deur jou stront (deur jou stront)
Jy was die een wie ek wou gehad het
Jy was die een saam wie ek gemaats het
Ongelukkig moes ek jou verlaat het
My Vader !
(Chorus Aidam-John)
Ek is moeg van al die pyn (pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (nie)
So ek het my keuse gemaak (nchoo)
En ek raak ontslae van dit

(Vers 3 Lil' Willy)
Jy was uitgelaat , Jy was uitgelaat
Ek hoop jy is bly , Jyt my seer gemaak
Het ek dit verdien ? Jyt my nooit verdien
Jyt vir my gelieg (jyt vir my gelieg)
: "Dis net ek en jy soos 'n kante een dominoe"
Dit was jou woorde kom sê en bedoel dit nou...
Kom SÊ en bedoel dit nou !
Suh !

(Pre-Chorus Aidam-John)
Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen
Ek het die wereld se vrae, heelse vrae
Maar ek weet ek is moeg van nou so voel

(Chorus Aidam-John)
Ek is moeg van al die pyn (pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (nie)
So ek het my keuse gemaak
En ek raak ontslae van dit
Ek is moeg van al die-die pyn
Al die pyn wat jy gee aan my
Ek het nooit dit geverdien nie
So ek het my keuse gemaak
En ek raak ontslae van dit

Nooit Verdien Nie » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.