Video Smaak Jou Meer de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Smaak Jou Meer » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillySmaak Jou Meer

Aidam John Y Lil Willy - Smaak Jou Meer Lyrics


Jy raak jaloers as ander meisies
Vir my soek
Maar jy sê ons is vriende
En jou storie maak nie sin nie

Hoekom as ek jou uitvra
Is jou antwoord altyd nee?
Ek probeer dit verder vat
As tydelike soentjies deel
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer


Nou kom ek vertel jou van hierdie meisiekind
Nikita
Nikita is hongеr sy bel Willy vir 'n Pizza
Willy kan nou slim is
Maar hy maak die domste kеuses (awe)
Van die man is verlief
Hy droom elke aand van haar lieste
Sy het die nodig (yeah)
Hy koop vir haar die en dat
Pik soentjies op die lip (mwah)
Sê my waarvoor is jy bang ?
Sy sê sy bang vir niks
Sy is rooi in haar gesig
Ek dink sy smaak Willy trug
Ek verstaan dit nie nou...
Hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
Is jou antwoord altyd nee
Ek probeer dit verder vat
As tydelike soentjies deel
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer

As daar een die meisie is waaroor ek spuit is mybroe (yeah)
Dan's dit Zoë, Zoë, Zoë, Zoë, Zoë
Ek het nie eers vir haar boul nie (boul nie)
Ons band was sterk soos Stoney (stoney)
En as ons saam tyd spandeer
Nodig ons nie 'n phone nie
Ek en sy heeldag saam
Kyk 'n movie, voer haar popcorn
Ons twee bok nie, maar ons gaan
Ek wil alles amptelik maak, maar sy's bang
Sy sê sy bang vir niks
Sy is rooi in haar gesig
Ek dink sy smaak Willy trug
Ek verstaan dit nie nou...

Hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
Is jou antwoord altyd nee
Ek probeer dit verder vat (vat dit, vat dit)
As tydelike soentjies deel (stay viral baby)
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer
Nou sy wil nog saam my vibe
Ek wil met haar uitgaan
Los die ander ouens , los die ander ouens

Smaak Jou Meer » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.