Video Maak Jou Sterker de Aidam John Y Lil Willy 2025 Lyrics Lyrics

Escucha la música Lyrics más popular de Aidam John Y Lil Willy y otros artistas en línea. Disfruta de las mejores canciones de 2025 en Musicas-Cristianas de música en línea. ¡Encuentra tu canción favorita y escúchala en cualquier momento y en cualquier lugar!

Video Maak Jou Sterker » Aidam John Y Lil Willy Letra

INICIOAidam John Y Lil WillyMaak Jou Sterker

Aidam John Y Lil Willy - Maak Jou Sterker Lyrics


Ons het probleme
Ma God gee dit met rede
Ja ons het probleme
Maar ons maak dit deur verseker
Uh verseker !
En pyn is net 'n keuse
So ons besluit ons gooi dit somme daar
Met ons verlede
En as jy voel jy's swak (jy's swak)
Dan staan jy sterkebene
Van as jy jou oë oopmaak is daar sewe ope deur
Wag ! Is nege !
Is nege ope deure
So jy moet ma nou net aanhou en my glo as ek sê dat

(Chorus: Aidam-John)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (aaah)
Jou probleme maak jou sterker (maak jou sterker)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie ( dit gaan nie naaa)
Deur al die dinge kyk ons op na jou !!
Ons kyk op na jou jou jou
Op na jou jou jou
Deur al die dinge kyk ons op na jou (ons kyk op na jou)
(Bridge: Aidam-John)
Ons kyk op , ons kyk op na jou
Ons kyk op , ons kyk op na
Deur al die dinge kyk ons op na jou
Ons kyk op na jou jou jou (ons kyk , ons kyk)
Op na jou jou jou (ons kyk , ons kyk)
Deur al die dinge kyk ons op na jou (Ons kyk op na)

(Chorus: Aidam-John)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (ek weet dit gaan nie)
Jou probleme maak jou sterker (dit maak jou sterker)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie
Deur al die dinge kyk ons op na jou (ons kyk op na jou)

(Vers 2: Aidam-John)
My woorde weet nie waardeur jy gaan nie
Want jy is die rede hoekom ek nog staan
Want dit wat jy doen
Kry nie erkenning nie
So my woorde en my song sing ek net vir jou
Vir jou !

(Chorus: Aidam-John)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (dit gaan nie nana)
Jou probleme maak jou sterker (ditgaan nie uh aah)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie ( ek wil nie uuh aah)
Deur al die dinge kyk ons op na jou !!
(Outro: Aidam-John)
Ons kyk op
Ons kyk op na jou
Ons kyk op
Ons kyk op na
Deur al die dinge kyk ons op na jou
En ons Stay Viral vir jou !!

Maak Jou Sterker » Aidam John Y Lil Willy Letras !!!
Esta sitio web no aloja ningún tipo de archivo audio o video© Musicas-Cristianas 2025 España | Chile - Argentina - México. Todos los derechos reservados.

Escuchar músicas enlinea gratis, 2025 Escuchar Música Online, Música en Línea 2025, Música en Línea Gratis, Escuchar Música Gratis, Música Online 2025, Escuchar Música

Música 2025, Música 2025 Online, Escuchar Música Gratis 2025, Músicas 2025 Gratis, Escuchas top, Música de Moda.